|
Sjokoladekoek
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: / Banket
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 2/3 koppie botter - 3 eiers geskei -
2 koppies koekmeel - vanilla -
6 eetlepels kakao - 1? koppie strooisuiker -
knippie sout - 3 teelepels bakpoeier -
? koppie melk Metode:Room botter, suiker en eiergele. Sif meel, sout en bakpoeier saam. Meng melk en botter mengsel. Klop eierwitte styf. Voeg laaste by. Bak by 200 vir 20 minute.
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Vulsel:
500ml orleywhipp - 100 gram milky bar
Klop orleywhipp stadig. Smelt milky bar en laat afkoel. Gooi sjokolade in middel van orleywhipp mengsel in die menger. Klop styf. Sny koek in foelie. Sit snye terug en vou toe. Sit in vrieskas vir 2 ure. Haal uit dat effens ontdooi. Sny en bedien.
|
|
|